Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1974 hardeband met stofomslag 209 bladsye, die stofomslag het n paar klein merkies en klein skeurtjies, die hardeband is goed(daar is een baie klein merkie - het dit probeer afneem maar dit wys nie op die foto nie), boek is nommer 1381 van n beperkte oplaag van 2000, inskripsie voor in boek deur skrywer sowel as sy handtekening op die volgende bldasy, een of twee klein merkies in boek, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending
Neem, asb kennis dat ek voortaan elke skoolvakansie vir die hele vakansie uitstedig is en dus nie in daar die tyd sal pos nie