Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die boer se roer tot vandag die ontwikkeling van die vuurwapen in Suider-Afrika, Deur Prof. Dr. Felix Lategan en Dr. Lucas Potgieter. Uitgegee deur Tafelberg 1982, tweede uitgawe, A 4 formaat harde band, met stofomslag, naam van vorige eienaar, baie fotos en illustrasies, klein kolle op die eerste skutblad, 208 bls, goeie toestand.