Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Boere-Offisiere 1899 1902 Jacques Malan
Hierdie boek is nie die eerste om die Boere-offisiere, wat vanselfsprekend nie-Afrikaners insluit wat aan die Boerekant geveg het, te identifiseer nie. In 1904 het De Volksstem die boek Onze Krijgs-Officieren uitgegee. Slegs n honderdtal Transvaalse offisiere word egter behandel en in die voorwoord van die publikasie verwys F.W. Engelenburg cn G.S. Preller na een generaal en sewentien kommandante wal weggelaat is. Mogclik zal, het hulle die wens uitgespreek, wanneer dit werk zal worden voortgezet en een volgend Album zal gewijd worden aan de overige Officieren, dit gemis worden hersteld.
In die tweede voorwoord is genl. Louis Botha dit met hulle eens: Moge aan dit boek de gunstige ontvangst ten deel vallen, waarop het alle aanspraak heeft, zodat de samenstellers aange-moedigd zullen worden hun arbeid voort te zetten en mettertijd een tweede Album te vervaardigen van alle Veldkornetten en overige Krijgs-officieren. Die skrywer het na jare aan hierdie behoefte voldoen en het met die uitsondering van die veldkornette bykans 550 offisiere geidentifiseer hy het volstaan met 150 fotos en/of inligting oor die veldkornette.
Erkenning word verleen aan P.H.S. van Zyl se poging in 1944 om met sy Helde-Album die gaping te oorbrug. Bydraes oor Boere-offisiere is ook ingesluit in die algemene biografiese woordeboeke van P.J. Nienaber en Eric Rosenthal, asook die RGN se Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek.
Please refer to the images which are images of the actual item on sale, they form part of the listing for item condition.
I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON Bobshop. CLICK ON THE ICON BELOW TO VIEW THEM.