Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1979. Hardeband met stofomslag; 702 bladsye. Baie goeie toestand. Die stofomslag se rante is verweer. Meer as 1kg.
Vertaling: Leon Rousseau
Die Boere-oorlog is nie alleen 'n deeglike stuk navorsing na heeltemal nuwe feite nie. Dit is ook 'n grootse boek, 'n boek wat mens by tye na asem laat snak, wat jou afwisselend kwaad maak, bly maak, laat lag en ontroer.