R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 10 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Jonathan Ball, 2009, Sagteband met omslag in plastiek - Geskiedenis - 702pp. ISBN 9781868423446. Vertaal deur Leon Rousseau.
Afrikaanse vertaling van Thomas Pakenham se grootse werk oor die Anglo-Boereoorlog / Tweede Vryheidsoorlog / Suid-Afrikaanse oorlog.
Thomas Pakenham het besluit om die verhaal van die laaste groot imperiale oorlog met behulp van eerstehandse en grootendeels ongepubliseerde berigte van tydgenote te vertel. Hy het die oorspronklike dokumente in die argiewe van Engeland gefynkam. Hy het daarin geslaag om die private geskrifte van die meeste van die belangrike deelnemers op te spoor, bv dié van Sir Redvers Buller, Opperbevelhebber van die Engelse magte in Suid-Afrika 1899.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.