R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Lyndhurst, Johannesburg
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Thursday, 30 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Author: Martin Bossenbroek Publisher: Jacana (2014) Edition: Afrikaans Edition ISBN-10: 1431410551 ISBN-13: 9781431410552 Condition: Very Good. The spine-ends are bumped and there is scuffing along the top front cover edge and a few of the pages. Else a clean, very good copy. Binding: Softcover Pages: 474 Dimensions: 23.3 x 15.5 x 3 cm +++ by Martin Bossenbroek +++ Die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) is al verskeie dinge genoem: die oorsaak van apartheid, die voorganger van die Eerste en Tweede Wereldoorloe, en die eerste media-oorlog (waar joernaliste vir die eerste keer by 'n oorlog ingebed was). Dit het gehelp om die nasiestaat van Suid-Afrika te skep en meer as 'n honderd jaar nadat die oorlog geeindig het, lei dit steeds tot vurige debatte.
In Die Boereoorlog bied Martin Bossenbroek eerste keer aan lesers die volledige storie met ongeewenaarde insig en detail. Bossenbroek volg drie kleurvolle hoofkarakters: die Nederlandse prokureur, staatsprokureur van die Suid-Afrikaanse Republiek, staatsekretaris en uiteindelike Europese gesant Willem Leyds; die Britse oorlogsjoernalis Winston Churchill, en die Boerekryger en toekomstige Suid-Afrikaanse politikus, Deneys Reitz. Bossenbroek se fassinerende nuwe blik op die oorlog troef Thomas Pakenham se klassieke topverkoper, en is 'n moet-lees vir alle Suid-Afrikaanse geskiedenis-entoesiaste.