This item has closed with no items sold
View other items offered by Simunye books29

Similar products

DIE ANGLO-BOEREOORLOG 1899-1902
R280.00
BRITSE FORTIFIKASIES IN DIE ANGLO-BOEREOORLOG (1899-1902) **Signed**
R400.00
Die ondergang van die pemex iv
R120.00
Op Kommando: Die Lewe In Die Veld Tydens Die Anglo-Boereoorlog - Fransjohan Pretorius
R170.00
Die Boereoorlog
Closed

Die Boereoorlog

1 was available / new
R350.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
640152344
Die Nederlandse historikus, Martin Bossenbroek, het in 2013 die Nasionale Nederlandse Geskiedenis-prys gewen vir sy nuwe kroniek oor die oorlog wat Suid-Afrika gevorm het, en die boek is ook in 2013 op die kortlys vir die AKO Letterkunde-prys geplaas. Beide hierdie toekennings is vername Nederlandse letterkundige pryse. Hierdie Afrikaanse hardeband, wat in 2015 as n Engelse en n Afrikaanse sagteband uitgegee gaan word, sal die lof en byval bevestig wat Bossenbroek reeds ontvang het, en aan Suid-Afrikaanse lesers die geleentheid bied om sy unieke storieverteltegniek te ervaar. Die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) is al verskeie dinge genoem: die oorsaak van apartheid, die voorganger van die Eerste en Tweede Wereldoorloe, en die eerste media-oorlog (waar joernaliste vir die eerste keer by n oorlog ingebed was). Dit het gehelp om die nasiestaat van Suid-Afrika te skep en meer as n honderd jaar nadat die oorlog geeindig het, lei dit steeds tot vurige debatte. In Die Boereoorlog bied Martin Bossenbroek vir die eerste keer aan lesers die volledige storie met ongeewenaarde insig en detail. Bossenbroek volg drie kleurvolle hoofkarakters: die Nederlandse prokureur, staatsprokureur van die Suid-Afrikaanse Republiek, staatsekretaris en uiteindelike Europese gesant Willem Leyds; die Britse oorlogsjoernalis Winston Churchill, en die Boerekryger en toekomstige Suid-Afrikaanse politikus, Deneys Reitz. Bossenbroek se fassinerende nuwe blik op die oorlog troef Thomas Pakenham se klassieke topverkoper, en is n moet-lees vir alle Suid-Afrikaanse geskiedenis-entoesiaste.

Recently viewed

See more
Die laaste geveg: Boek 7 - C.S. Lewis
R210.00
Unitherm 18000btu Non Inverter Wall Mount Midwall Aircon
R9,973.57
MXM - iPhone 7+ Anti Spy Privacy Tempered Glass Screen Protector - White
R77.00
Polaroid M402B ID passport instant film camera vintage portrait
R999.00