Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Boerevrou-Boek deur Mev K Malherbe. A4, Hardeband met stofomslag, p163. Boek in baie goeie toestand, stof omslag verweer en geskeur aan boonste regterhoek.
Saamgestel uit die eerste Afrikaanse Vroueblad DIE BOEREVROU 1950. Van die bekendste skrywers en kunstenaars het bygedra..