Die Boerevrou, Maart 1925 - Februarie 1926. Hardeband. Groot formaat. 1,7 kg Die Boerevrou, Maart 1925 - Februarie 1926. Hardeband. Groot formaat. 1,7 kg Die Boerevrou, Maart 1925 - Februarie 1926. Hardeband. Groot formaat. 1,7 kg Die Boerevrou, Maart 1925 - Februarie 1926. Hardeband. Groot formaat. 1,7 kg Die Boerevrou, Maart 1925 - Februarie 1926. Hardeband. Groot formaat. 1,7 kg Die Boerevrou, Maart 1925 - Februarie 1926. Hardeband. Groot formaat. 1,7 kg Die Boerevrou, Maart 1925 - Februarie 1926. Hardeband. Groot formaat. 1,7 kg Die Boerevrou, Maart 1925 - Februarie 1926. Hardeband. Groot formaat. 1,7 kg Die Boerevrou, Maart 1925 - Februarie 1926. Hardeband. Groot formaat. 1,7 kg
Die Boerevrou, Maart 1925 - Februarie 1926. Hardeband. Groot formaat. 1,7 kg Die Boerevrou, Maart 1925 - Februarie 1926. Hardeband. Groot formaat. 1,7 kg Die Boerevrou, Maart 1925 - Februarie 1926. Hardeband. Groot formaat. 1,7 kg Die Boerevrou, Maart 1925 - Februarie 1926. Hardeband. Groot formaat. 1,7 kg
Die Boerevrou, Maart 1925 - Februarie 1926. Hardeband. Groot formaat. 1,7 kg
+5

Die Boerevrou, Maart 1925 - Februarie 1926. Hardeband. Groot formaat. 1,7 kg

1 available / secondhand
R1,500.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A1964
Bob Shop ID
642878095


'n Kosbare kultuurkleinood - 12 van die oorspronklike uitgawes van Die Boerevrou-tydskrif, van Maart 1925 tot Februarie 1926, in een band ingebind.

Die Boerevrou was die eerste, en tot en met die staking daarvan, die enigste Afrikaanse vrouetydskrif. Dit is van Maart 1919 tot Desember 1931 maandeliks in Pretoria onder die redakteurskap van die eienares, Mabel Malherbe, uitgegee. Die tydskrif was baie gewild onder haar lesers en is oor die hele Suid-Afrika gelees, en selfs ook ver buite die land se grense versprei.

Die boek is kompulsiewe leesstof, veral ook omdat dit 'n goeie en aktuele beeld gee van die Afrikanervrou en haar leefwyse in die vroeë 20ste eeu. Afrikaans was nog skaars erken as skryftaal en die Afrikaans in die tydskrif is dikwels 'n mengsel van Afrikaans, Engels en Nederlands. Die redaksionele inhoud wissel van opvoedkundige inligting oor boeke, nuusbrokkies oor Suid-Afrika en die buiteland, selfhelpartikels, gesondheid, nuwe geriefstoestelle vir die huis, kinders en breiwerk tot modes, skoonheidsnuus, 'n ruilkolom, briewe, woordraaisels en vervolgverhale. 'n Groot, swaar boek wat 1,7 kg weeg.

Die band is nie in 'n goeie toestand nie met 'n afgeskeurde hoek voor en agter. Die voor- en agterblad is geskeur en met kleefband herstel. Die blaaie binne is in 'n goeie toestand. 


Add to cart

Recently viewed

See more
Motte en magrietjies - Maretha Maartens
R20.00
Celtic Woman - A New Journey (CD)
R30.00
FIFTY50 DK 50G – COLOUR 111
R34.95
For Apple Watch Ultra 2 49mm Paracord Plain Braided Webbing Buckle Watch Band(Red)
R331.12

Similar products

Onderwysblad Februarie 1967
R15.00
Die Woedende Brood - Sheila Cussons. Hardeband, geen stofjas, 1e dr. 1981
R300.00
Die soewereiniteitsbegrip. Stellenbosch Februarie 1938
R400.00
Die Groot Suid-Afrikaanse Grond Skandaal
R90.00