This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20014
Leading
Louis J13 1 × R200.00
8 Feb 08:53

Similar products

Suid-Afrika se Grensoorlog 1966 - 1989 Willem Steenkamp SIGNED LIMITED EDITION 844 of 1000 SLEEVED.
Secondhand
R950.00
KRYGSTUIG VAN SUID-AFRIKA
Secondhand
R150.00
krygstuig van suid afrika
Secondhand
R150.00
Krygstuig Van Suid-Afrika Helmoed-Romer Heitman
Secondhand
R450.00
DIE BOM. Suid-Afrika se Kernwapenprogram
Sold

DIE BOM. Suid-Afrika se Kernwapenprogram

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R200.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
218571288

Deur Dr. Nic von Wielligh & Lydia von Wielligh-Steyn

2014. Sagteband, 525 bladsye. Baie goeie toestand; soos nuut. Minder as 1kg.

Die Von Wiellighs wil hul lesers ten volle inlig, wat beteken dat die verhaal by die begin gehaal word – die eerste kernsplyting, die ontwikkeling van kernwapens in Amerika, die mislukte program in Nazi-Duitsland, die wyse waarop die Sowjetunie die Amerikaners ingehaal het, ensovoorts. Die Bom hoort tuis op die boekrak van elkeen met ’n belangstelling in wat voor 1990 agter die skerms in Suid-Afrika gebeur het. (Leopold Scholtz)

Dekades lank het die wereld gegis oor Suid-Afrika en Die Bom. Die land het ses kernbomme in die geheim ontwikkel, maar hulle self vernietig. Geen ander land ter wereld het nog ooit sy eie kernwapens afgetakel nie. Hierdie is sover die volledigste opgaaf van Suid-Afrika se kernwapenvermoe, geskryf deur 'n kernfisikus wat sedert 1975 direk by die proses betrokke was. Saam met sy dogter Lydia von Wielligh-Steyn deel dr. Nic von Wielligh 'n hoogs leesbare en boeiende verhaal oor die atoommonster, en hoe hy getem is.

Dr. Nic von Wielligh het die DSc in Kern/Atoomfisika in 1963 behaal. Hy was onder meer hoof van die Departement Fisika aan die Universiteit van Durban-Westville en hoofwetenskaplike by die SABS. In 1975 word hy by die Uraanverrykingskorporasie (Ukor) aangestel, en in 1985 in 'n bestuurshoedanigheid by die Atoomenergiekorporasie van Suid-Afrika (AEK).

 

Na Suid-Afrika se toetrede in 1991 tot die Kernsperverdrag kry Von Wielligh die verantwoordelikheid vir die implementering van IAEA-waarborge in Suid-Afrika, en in 1999 word hy raadgewer en tegniese adviseur by die Suid-Afrikaanse ambassade in Wene, Oostenryk. Daar skakel hy met die IAEA oor kwessies soos waarborge, kern- en radiologiese veiligheid, bevordering van die vreedsame aanwending van kernenergie, tegniese hulpprogramme aan ontwikkelende lande en ander sake. Sedert 2002 doen hy tegniese konsultasie vir staatsdepartemente oor aspekte rakende internasionale waarborge en verwante sake. Hy was jare lank lid van die IAEA se internasionale advieskomitee oor kernkrag en die implementering van waarborge, asook raadslid van die South African Council for the Non-Proliferation of Weapons of Mass Destruction. Von Wielligh is die skrywer van talle geklassifiseerde wetenskaplik publikasies. Onder sy internasionale publikasies tel Experience of an ex (de facto) nuclear-weapon state with the application of post-Iraq safeguards , aangebied tydens die 1994 Safeguards Symposium in Wene, Oostenryk.

 

 

Recently viewed

See more
43% OFF
Satellite Finder Deal Of The Day
New
R169.99 R299.00
COGH - KEVII - 1901/1910 - On paper - 5 stamps - Good value!
Secondhand
R5.00
Cucamelon- 5 seeds
New
R9.90
Oneodio Pro 10 Professional Wired Over Ear Dj And Studio Monitoring Headphones - Dark Blue
New
R600.00

Customer ratings: 1 ratings

Uitstekende diens
07 Mar 2016