This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27212

Similar products

Kango, die verhaal van Suid-Afrika se Kango-grotte
R60.00
Eerste Skrywers / G.R. von Wielligh
R125.00
Versamelde boesmanstories: Vol 2 - Von Wielligh
R110.00
Die bom - Dr. Nic von Wielligh
R690.00
Die Bom: Suid-Afrika se Kernwapenprogrm - Dr. Nic von Wielligh & Lydia von Wielligh-Steyn Die Bom: Suid-Afrika se Kernwapenprogrm - Dr. Nic von Wielligh & Lydia von Wielligh-Steyn
Die Bom: Suid-Afrika se Kernwapenprogrm - Dr. Nic von Wielligh & Lydia von Wielligh-Steyn Die Bom: Suid-Afrika se Kernwapenprogrm - Dr. Nic von Wielligh & Lydia von Wielligh-Steyn
Sold

Die Bom: Suid-Afrika se Kernwapenprogrm - Dr. Nic von Wielligh & Lydia von Wielligh-Steyn

1 was available / secondhand
R195.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
298533895

2014 sagteband met 525 bladsye in baie goeie toestand. R55 posgeld in SA.

Dekades lank het die wereld gegis oor Suid-Afrika en Die Bom. Die land het ses kernbomme in die geheim ontwikkel, maar hulle self vernietig. Geen ander land ter wereld het nog ooit sy eie kernwapens afgetakel nie. Hierdie is sover die volledigste opgaaf van Suid-Afrika se kernwapenvermoe, geskryf deur 'n kernfisikus wat sedert 1975 direk by die proses betrokke was. Saam met sy dogter Lydia von Wielligh-Steyn deel dr. Nic von Wielligh 'n hoogs leesbare en boeiende verhaal oor die atoommonster, en hoe hy getem is.

Dr. Nic von Wielligh het die DSc in Kern/Atoomfisika in 1963 behaal. Hy was onder meer hoof van die Departement Fisika aan die Universiteit van Durban-Westville en hoofwetenskaplike by die SABS. In 1975 word hy by die Uraanverrykingskorporasie (Ukor) aangestel, en in 1985 in 'n bestuurshoedanigheid by die Atoomenergiekorporasie van Suid-Afrika (AEK).

Na Suid-Afrika se toetrede in 1991 tot die Kernsperverdrag kry Von Wielligh die verantwoordelikheid vir die implementering van IAEA-waarborge in Suid-Afrika, en in 1999 word hy raadgewer en tegniese adviseur by die Suid-Afrikaanse ambassade in Wene, Oostenryk. Daar skakel hy met die IAEA oor kwessies soos waarborge, kern- en radiologiese veiligheid, bevordering van die vreedsame aanwending van kernenergie, tegniese hulpprogramme aan ontwikkelende lande en ander sake. Sedert 2002 doen hy tegniese konsultasie vir staatsdepartemente oor aspekte rakende internasionale waarborge en verwante sake. Hy was jare lank lid van die IAEA se internasionale advieskomitee oor kernkrag en die implementering van waarborge, asook raadslid van die South African Council for the Non-Proliferation of Weapons of Mass Destruction. Von Wielligh is die skrywer van talle geklassifiseerde wetenskaplik publikasies. Onder sy internasionale publikasies tel Experience of an ex (de facto) nuclear-weapon state with the application of post-Iraq safeguards , aangebied tydens die 1994 Safeguards Symposium in Wene, Oostenryk.

Lydia von Wielligh-Steyn is 'n geakkrediteerde vertaler, ervare navorser, skakelbeampte en toergids, 'n gepubliseerde roman-en artieklskrywer en lid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Sedert 2000 werk sy by 'n internasionale parfuummaatskappy in Johannesburg.

Recently viewed

See more
DASTARDLY and MUTTLEY NOVELTY MILLION DOLLAR BILL
R15.00
The Funniest Sherman - Alan Sherman - Vintage Vinyl LP
R250.00 No bids
45% OFF
1pc Room Decor Abstract African Tree Sculpture Canvas Wall Art Wooden Framed Woven Unique Gift for H
R473.00 R860.00
Turkish Hand Painted Gedikoglu Cini Plate
R290.00

Customer ratings: 1 ratings

Excellent, baie dankie
11 Oct 2017