| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days
Uitstaande kenmerke van Die Boodskap:
- Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in 'n taal en idioom wat elke Afrikaanssprekende kan verstaan.
- Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal.
- Dit bevat versnommers vir maklike naslaandoeleindes en memorisering.
- Dit bied 'n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het.
| Summary | Die Boodskap is n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met n enig-in-sy-soort-fokus. Uitstaande kenmerke van Die Boodskap |
| Author | Jan Van der Watt (Author), Stephan Joubert (Author) |
| Publisher | Christian Art Publishers |
| Release date | 20170801 |
| Pages | 1680 |
| ISBN | 1-4316-1848-9 |
| ISBN 13 | 978-1-4316-1848-4 |