Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit het 'n geheime ondergrondse laboratorium, 'n reusetenk vol haaie en 'n malvalekker-masjien wat oral agter mens aanrol en malvalekkers in jou mond in skiet net wanneer jy honger is!
Pasop net vir die see-apies, en dié wat voorgee om see-apies te wees, en die reuse-meermin-seemonster ...!
En tussendeur al hierdie pret, moet die twee vriende 'n boek skryf, en die sperdatum is môre!