Die Bram Fischer wals (Afrikaans) Harry Kalmer. (OUT OF PRINT NEW)

New
1 available
R220.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
out of print new
Bob Shop ID
614644590

Die Bram Fischer wals (Afrikaans) Harry Kalmer.(OUT OF PRINT NEW)

 

Hoewel hy algemeen bekend is as die Afrikaner-Kommunis watvir Nelson Mandela van die galg gered het, is bitter min bekend oor BramFischer die man. Fischer was 'n gerespekteerde senior advokaat by dieJohannesburgse Balie, wat gekies het om hom by die onderdruktes te skaar en watondergronds gegaan het om by die gewapende stryd aan te sluit. Hy is op 5November 1965 in hegtenis geneem nadat hy vir bykans tien maande op vlug was."Ek is dit verskuldig aan politieke gevangenes, aan die uitgewekenes, aandie wat stilgemaak is en diegene onder huisarres om nie 'n toeskouer te blynie, maar op te tree." Na Bram Fischer die woorde uit sy verklaringvoorgelees het, wat hy in die beskuldigdebank tydens sy hoogverraadverhoorgelewer het, is hy lewenslange tronkstraf opgele. As afstammeling van 'n trotseAfrikanerfamilie, wat 'n eerste minister en 'n regterpresident van dieOranje-Vrystaat ingesluit het, was hy 'n onwaarskynlike held van diebevrydingstryd. Fischer was beginselvas ten opsigte van sy politiekeoortuiginge en aangevuur deur sy onwrikbare integriteit en sy verbintenis totdie droom van 'n nie-rassige demokrasie, maar ook 'n humoristiese, opgewektemens en 'n toegewyde gesinsman vir sy vrou en kinders. Die vele fasette van diemerkwaardige man word weerspieel in Die Bram Fischer Wals, Harry Kalmer seliriese huldeblyk. Die bondige, maar kragtige solostuk, met die protagonis asdie verteller, neem die gehoor op 'n emosionele reis soos Fischer se verhaalontvou. Die opvoering het in 2013 'n silwer Standard Bank Ovation-prys gewenmet die premiere van die Engelse weergawe by die Nasionale Kunstefees inGrahamstad. Dit is in 2014 bekroon met die Adelaide Tambo-prys vir menseregtein die kunste. Die teks word aangevul met 'n voorwoord deur adv. George Bizos,'n inleiding deur die dramaturg waarin hy vertel oor die pad wat daartoe geleihet dat hy die drama geskryf het en 'n nawoord deur Yvonne Malan, getiteld"Die krag van morele moed".

More from this seller

View all
R30 shipping
A guide to the Garden Route - The definitive guide to the Garden Route ( Revised & updated) NEW
R220
R30 shipping
Fate Of The Nation - 3 Scenarios For South Africa's Future (Paperback) Jakkie Cilliers
R190
R30 shipping
Prickly Pear - A Social History of a Plant in the Eastern Cape William Beinart (OUT OF PRINT NEW)
R350
100 Great Poems by Victoria Parker , 2009 (NEW)
R90
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Die laaste Afrikaanse boek - Karel Schoeman (First Edition)
R425
R30 shipping
Voices from the New South Africa Author: Dawin Meckel and Ole Keune(2004, ist ed out of print new)
R350
Reverberations - The Memoirs of Dietrich Fischer-Dieskau (Paperback)
R60
R30 shipping
14% OFF
Diana, William And Harry
R300 R350