Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
Die brandoffer (J van Elders)=Prinsloo trekDie Prinsloo trek was uitvloeisel van die Slagtersnek rebellie.
"Die volgende is die verhaal van die heel eerste trek wat van uit die Kolonie Transvaal toe gekom het. Dit is nie 'n hersenskim gebore uit die brein van 'n skrywer nie, maar is saamgestel uit verhale deur ander my vertel"
Hardeband met stofomslag. Stofomslag het ouderdom verwante verweer.
Teks skoon en netjies. Voor binneblad staan "Huis Lettie Theron" en op teksblad een naam inskrywing.
A5 grootte ongeveer, 325pp
Binding aanvaarbaar - nie perfek nie maar geen los bladsye nie.
Gepubliseer 1953.