Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tydskrif stewig met verwagte verwering. Rug versterk met kleefband. Nota met kleefband op voorblad. Middel blad los en klein skeurtjies
Volledigheid kan nie gewaarborg nie. Indien daar spesifieke items/artikels gesoek word, doen asb navraag voor aankoop
Skrywers:
Jurgens de Wet - Lafayette Marais
Stella Morton - Die ewige sleutel
Esme van Reenen - Tralies voor die liefde
Chris Malan - Diamante van die doodskis
Lucia Gomes - Skadu's voor die son
John Cullen Murphy - Groot Ben Botha