Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
18 van die beste, grillerigste, makaberste spookstories what nog in Afrikaans verskyn het!
Die sagtebandkopié is in n redelike toestand, vergeel maar stewig en skoonDaar is geringe skade aan ván die bladsyrante, maar almal is teenwoordig en duidelik leesbaar.
Uitgewer : Brandwagpers
Taal : Afrikaans
Sagteband : 1974. 135 bladsye
Afmetings : 180 x 110 x 10mm (L x W x D), massa < 0.2 kg
Toestand: Tweedehands