Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Shani Grove
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Die mens se ontsaglike breinpotensiaal word selde ten volle benut. Die praktiese, maklik aanleerbare tegnieke in dié boek kan jou help om die gehalte van jou lewe in die algemeen, en van jou verhoudings in die besonder, te verbeter deur jou brein reg in te span.
Met die klem op hoe die vroulike brein werk, wys Shani Grové jou onder meer hoe om:
jou sekslewe te verbeter,
van ouerskap 'n intieme, geslaagde ervaring te maak,
verantwoordelikheid in avontuur te verander, en
op die kruin van die golf te bly.
Wil jy positiewe verskuiwings in jou lewe ervaar, beter dink en redeneer, meer vrae vra én antwoorde op daardie vrae vind? Die brein-boek vir Droue kan jou na jou volle potensiaal help groei. En dis nie net vir vroue nie; ook mans kan hier veel leer oor vroue - én oor hulleself.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.