Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
vierde uitgawe 1977 hardeband met stofomslag 341 bladsye, hierdie is n ex biblioteekboek dus lees asb die volgende:
die stofomslag het merkies en n klein wit stickertjie aan die rugkant onder,hardeband toestand is goed met ligte rakverweer aan die onderkant, daar is stempels in die boek,enkele penmerkies in boek, binding goed -lyk asof boek baie min gelees is, versending R30 in RSA - geen oorsese versending