Die Broers - Voetspore (DVD) [New] Die Broers - Voetspore (DVD) [New]
Die Broers - Voetspore (DVD) [New] Die Broers - Voetspore (DVD) [New]

Die Broers - Voetspore (DVD) [New]

New 1 available
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R149.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
SMP034
Bob Shop ID
627701847

Die CD Voetspore was vir die Broers 'n mylpaal in hul loopbaan, aangesien dit hul eerste Geestelike opnames was.Dit is dus met groot trots dat hulle op aanvraag van die publiek ook nou 'n DVD uitgereik het met dieselfde titel. Al 16 die nommers wat op die CD verskyn het, is ook op die DVD. 'n Ekstra snit is opgeneem, waar die Broers, "Die Onse Vader" passievol met die trompette uitvoer. "n Bonusvideo is bygevoeg met die aangrypende, "Gebed vir my seun" 'n oorspronlike komposisie uit Nic (die jongste broer) se pen."Blye Versekering, Ek vertrou alleen op Jesus, Doen slegs U will Heer, O Heer my God, Saggies en teer, Wat 'n vriend het ons in Jesus', is van die ou Halleluja's wat op die DVD gehoor kan word.Die opnames is baie akkosties aangepak, met slegs 'n kitaar, baskitaar en klavier.Baie aandag is tydens die opname aan die drie stemmige harmonisering gegee, soos net die Broers dit kan doen.Die DVD is opgeneem in die geskiedkundige Groote Kerk Kaapstad, die oudste gemeente van die Gereformeerde geloof in Suid Afrika. Met toepaslike teks, is die DVD nie net 'n musikale reis nie, maar ook 'n wonderlike inspirerende geestelike ervaring.Die Broers se DVD, "Voetspore" word uitgegee deur Snyman Musiek Produksies.

Add to cart

Recently viewed

See more
For Garmin Vivoactive 3 Nylon Watch Band(Black Lime)
New
R308.20
Elvis Presley - Revival Series - Vinyl LP Record - Very-Good Quality (VG) (verygood)
Secondhand
R590.00
Air Filter - AG440 (GUD)
New
R749.00
Asterix en die Noormanne - Goscinny and Uderzo - Afrikaanse comic strookprent
Secondhand
R85.00

Similar products

Gospel Skouspel 2014 (DVD) [New]
New
R149.00
Die Heuwels Fantasties - Live Op Paul Cluver (DVD) Brand New
New
R150.00
Gretha Wiid - Seks In Die Huwelik (DVD)
Secondhand
R60.00
34% OFF
Die Heuwels Fantasties - Live Op Paul Cluver (DVD) [New]
New
R99.00 R149.00