Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met ’n stofomslag wat beslis beter dae geken het. Laasgenoemde het heelwat skeure en ’n klein bietjie papier verlies. Die boek is stewig en die teksgedeelte skoon en netjies. Hoe dikwels hoor ons: “Daar is niks meer oor om voor te lewe nie.” Hierdie boek is ’n oefening in Lewensvreugde.
Afrikaans
Please note: No shipping outside the borders of the Republic of South Africa.