This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Theron Books2088

Similar products

R30 shipping
DIE ROEM EN DIE ROU: STORIES AGTER HONORIS CRUX
R280
R30 shipping
Die Gloriejare van die Suid Afrikaanse Polisiemag
R250
R30 shipping
Verby die Wit Brug- Johan Coeetzee-Kortverhale oor die Grens
R120
R30 shipping
Die Aanslag Teen Selfbeskikking in die RSA by Hercules Booysen - Inscribed by Author
R300

Die Brug Deon Lamprecht

Secondhand
R195.00
Closed 10 Jun 24 20:16
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
N857
Bob Shop ID
614993057

Toestand: Soos nuut
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 221
Uitgegee: 2020 (Delta Boeke)
ISBN: 9781928248088

In vergeelde fotos van drie dekades gelede staan oopgesigseuns vol bravade voor Ratel-gevegsvoertuie. Hierdie dienspligtiges van 61 Gemeganiseerde Bataljongroep staan aan die begin van hul reis diep in Angola in om vir volk en vaderland te gaan veg.

In n bloedige geveg op Valentynsdag 1988 en in die doodsakker by Tumpo sou hul jeugdige onskuld egter sneuwel. In die hitte van die gevegte kom die besef: Nou gaan dit nie oor ideologie nie, maar om oorlewing.

Ná die oorlog gaan die lewe voort, maar die vrae en geestelike letsels wyk nie. In 2018 keer n groep van dié ouddienspligtiges terug na Cuito Cuanavale op soek na afsluiting   en om die wrak te vind van die Ratel waarin n makker op die laaste dag van die oorlog gesterf het.

Die Brug Deon Lamprecht vertel van hul reis van jong man na veteraan en gee ook n stem aan die vroue in hul lewe. Dit is n verhaal van ontnugtering, maar ook van trotse kameraderie en genesing.

More from this seller

View all
R30 shipping
Askari – Jacob Dlamini
R230
R30 shipping
The Black Beret Volume 1 - Willem Steenkamp
R495
R30 shipping
Generaal Christiaan de Wet as Veldheer – Leopold Scholtz
R285
R30 shipping
Four Ball One Tracer - Roelf van Heerden as told to Andrew Hudson
R470