Die Brug na Haven - Francine Rivers Die Brug na Haven - Francine Rivers
Die Brug na Haven - Francine Rivers Die Brug na Haven - Francine Rivers

Die Brug na Haven - Francine Rivers

Secondhand 1 available
R150.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
655038418

Dis die 1950s in Hollywood. Lena Scott is die blinkste opkomende ster op die silwerdoek sedert Marilyn Monroe. Min mense weet egter dat haar regte naam Abra is en van die prys wat sy moes betaal om uiteindelik te voel sy beteken iets. Vir pastoor Ezekiel Freeman sal Abra altyd die pasgebore babatjie wees wat hy onder n brug aan die buitewyke van Haven gevind het. Zeke en sy seun, Joshua Abra se beste vriend kyk hoe sy as n eksotiese skoonheid grootword. Maar Zeke weet dat die omstandighede rondom haar geboorte littekens op haar hart gelos het. Dit maak haar weerloos en vatbaar vir n gladdemond, twyfelagtige jong man wat haar voete onder haar uitslaan en haar na Hollywood se liggies lok. Abra leer vinnig wat word verwag van n ambisieuse jong meisie. Maar roem kom teen n verskriklike prys. Sy het elke brug verbrand om te kry presies wat sy gedink het sy wil he. Nou wil sy net huis toe gaan. Die brug na Haven is die langverwagte nuwe roman deur Francine Rivers. Dit is ? meesleurende verhaal van versoekings, genade en onvoorwaardelike liefde.

ISBN: 9781431608461

Pages: 432

Trade paperback

CUM, 2014

Good condition

B53.2

Add to cart

Recently viewed

See more
40% OFF
Honda Ridgeline (2006 to 2008) service repair manual (E-book)
New
R59.99 R99.99
Romania- 1969- Painting by Bernardino Licinio - MNH- Imperforated M/S- Thematic-Art-Painting
Secondhand
R20.00
Cupcake Stamp 6cm Live Laugh Love
New
R95.00
Die Kleur van Woorde - Lidi de Waal
Secondhand
R200.00

Similar products

The priest Book by Francine Rivers
Secondhand
R50.00
36% OFF
The Warrior - Francine Rivers
Secondhand
R504.00 R789.00
Unafraid Francine Rivers
Secondhand
R85.00
Die Begenadigdes - Francine Rivers
Secondhand
R155.00