Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nr.922 van 1000 genommerde eksemplare.
1965. Eerste uitgawe. Hardeband met stofomslag. 186 bladsye. Baie goeie toestand. Stewig gebind en netjies. Omslag verweer op die rante en vas geplak aan die binneste rand van die hardeband. Boekhandelaar stempel voorin.