Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Buffel Struikel deur L.J. Bothma
Eerste Uitgawe, Eerste Druk 2006
Sagteband, 383 bladsye
Toestand:
Goed. Let wel op die knak in die boek se rug. Binding is egter stewig en die boek is skoon binne. Omslag wys normale leesverweer om die rante en 'n paar kreukels in veral die voorste hoek onder.