Die Buffel Struikel  L. J. Bothma

Die Buffel Struikel – L. J. Bothma

Secondhand 1 available
R400.00
Shipping
Free shipping is available from Hemingways Books for all orders above R8,000.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
DBSLJB
Bob Shop ID
679679494

In hierdie boek is ons nie die helde en die vyand die skurke nie. Maar ook nie andersom nie soos sommige miskien uit die titel sou wou aflei nie.

Op stuk van sake was 32 Bataljon nie 'n verslane mag wat aan die einde van 'n oorlog aan 'n vyand oorgegee het nie. Dit was 'n eenheid wat ontbind is deur die opperbevelhebber van die land se gewapende magte die politieke staatshoof. Na 'n besoek aan "die grens" in 2001 het ek besluit om 'n boek te skryf oor die Grensoorlog, en spesifiek 32 Bataljon, waar ek in 1978 'n pelotonbevelvoerder was.

Dit moes 'n boek wees, nie nét vir 'n militêre gehoor nie, maar veral vir die mense wat nooit die Grensoorlog gesien en verstaan het nie; vir ons ouers, vrouens en kinders vir almal wat respek het vir die geskiedenis en die waarheid oor daardie oorlog wil hoor.

**Condition:** Overall in Very Good condition with minor shelf wear consistent with age.

Add to cart

Similar products