Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Outeurs Nota:Die 3de uitgawe het meer teks as die oorspronklike 1ste uitgawe: 516 bladsye teenoor 383; twee fotoseksies teenoor een. 15 hoofstukke teenoor 10.Nuwe inligting - veral van die SWAPO-kant (PLAN) en ook die plaaslike bevolking is sedert 2006 ontsluit. Die teks is nou baie meer gebalansseerd om al drie partye in die konflik te ondervang: SAW, PLAN en plaaslike bevolking. Derhalwe is die kaarte heeltemal oorgedoen en daar is ook kaarte bygevoeg. Die twee fotoseksies is aangepas om die nuwe aksente in die teks te reflekteer. Vir die wat wil kyk op Google Earth is daar 'n klompie GPS kordinate. Daarbenewens is foute in die teks reggestel (taal, spelfoute, name wat verkeerd geskryf was en feite). Hier erken ek almal se bydraes om alles so korrek as moontlik te kry. |