Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband in baie goeie toestand. Gepubliseer in 2007. 383 bladsye.
Bothma vertel die verhaal van 32 Bataljon en sy mense, gedurende die "Grensoorlog". Bothma was 'n peletonbevelvoerder by 32 Bataljon en het die oorlog eerstehands ervaar en ook die mense van 32 Bataljon op ander vlakke leer ken. Na die oorlog het hy 'n doktorsgraad in ekonomie behaal met 'n proefskrif oor die rasseloongaping in die Suid-Afrikaanse ekonomie.