Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2007 (sesde druk). Sagteband, 383 bladsye. Goeie toestand: netjies en skoon. Naam van vorige eienaar voor-in.
Die boek gaan oor meer as net n geskietery. Dit gaan oor wie ons was, hoe ons bymekaar gekom het, wat ons van mekaar geleer het, wat in die bos gebeur het, ons vrese en verwagtinge, ons trane en blydskap, ons kameraadskap en lojaliteit teenoor mekaar selfs jare nadat die bataljon ontbind is en ons uitmekaar gespat het. Daarom noem ek dit n storie nié van 32 Bataljon en sy soldate nie maar van sy ménse L.J. Bothma