This item has closed 2 buyers bought 2 items
View other items offered by authorized agent21

Similar products

17% OFF
Die Buffel Struikel - signed -L.J.Bothma
Secondhand
R500.00 R600.00
Broers in die Stryd - Hollanders in die Anglo-Boereoorlog (2011)
Secondhand
R95.00
Die Buffel Struikel deur LJ Bothma. Getekende eerste uitgawe 2006. Sagteband. 383 pp.
Secondhand
R500.00
Ongulumbashe - die Begin van die Bosoorlog (ISBN 1920084037)
New
R600.00
Die Buffel Struikel
Sold

Die Buffel Struikel

New 10 were available
Indicative market price: R250.00
R125.00
50% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
3687404

Die Buffel Struikel

ʼn Storie van 32 Bataljon en sy mense

L.J. Bothma

 

Die boek gaan oor meer as net ʼn geskietery. Dit gaan oor wie ons was, hoe ons bymekaar gekom het, wat ons van mekaar geleer het, wat in die bos gebeur het, ons vrese en verwagtinge, ons trane en blydskap, ons kameraadskap en lojaliteit teenoor mekaar selfs jare nadat die bataljon ontbind is en ons uitmekaar gespat het. Daarom noem ek dit ʼn storie – nie van 32 Bataljon en sy soldate nie – maar van sy mense. Hierdie boek oor die Grensoorlog, wat soos ʼn roman lees, handel oor die geskiedenis van 32 Bataljon en sy mense. Die skrywer vertel onderhoudend van die lotgevalle van die troepe, van hulle swaarkry, maar ook van grappige insidente, noue ontkomings en tragiese voorvalle. Een van die hooffigure is Eddie Viljoen, een van die onbesonge helde van die Grensoorlog. ʼn Bisarre voorval word beskryf waarin oudminister Pik Botha die hooffiguur was. Die ontbinding van die bataljon het groot ongelukkigheid veroorsaak en het daartoe gelei dat ʼn sakkie met dertig silwerstukke aan die destydse staatspresident, F.W. de Klerk, oorhandig is. Die skrywer het deeglike navorsing gedoen en alles wat hy vertel, behoorlik gedokumenteer. Die boek bevat ʼn groot aantal foto’s.

Recently viewed

See more
Dremel EZ SpeedClic Mandrel SC402
New
R150.00
Eureka 10 x 110mm Expansion Bolt and Nut (4 Pack)
New
R270.00
8% OFF
Souber Lock Morticer With 18mm Cutter In Plastic Case Screw Type
New
R3,401.00 R3,709.00
Wii - Nintendo Select -Super Mario Galaxy
Refurbished
R1,800.00

Customer ratings: 2 ratings

SUPER SELLER
11 May 2007
His WORD is his Honour.
17 May 2007