This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27497

Similar products

The Forts of the Liesbeeck Frontier - Sleigh, Dan
New
R250.00
Generaal J.B.M. Hertzog en die Ontstaan van die Nasionale Party 1913-1914 - J.D. Naude
Secondhand
R120.00
Vorster - Die Mens - D'Oliveira, John
New
R130.00
Generaal J.B.M. Hertzog en die Ontstaan van die Nasionale Party 1913-1914 - J.D. Naude
Secondhand
R75.00
DIE BUITEPOSTE -- D Sleigh DIE BUITEPOSTE -- D Sleigh
DIE BUITEPOSTE -- D Sleigh DIE BUITEPOSTE -- D Sleigh
Sold

DIE BUITEPOSTE -- D Sleigh

Secondhand 1 was available
R220.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
578769113

2004 tweede uitgawe hardeband met stofjas en 792 bladsye in goeie tweedehandse toestand. Inskripsie van vorige eienaar voorin. 'n Verversingstasie is in 1652 in Tafelbaai aangele om skepe te bedien op die roete tussen Europa en OosIndie. Die diens is deur 'n netwerk van bemande buiteposte aan die Kaapse kus en op die nabygelee eilande moontlik gemaak. n Verversingstasie is in 1652 in Tafelbaai aangele om skepe te bedien op die roete tussen Europa en OosIndie. Die diens is deur 'n netwerk van bemande buiteposte aan die Kaapse kus en op die nabygelee eilande moontlik gemaak. Die Buiteposte is die resultaat van 30 jaar van navorsing in SuidAfrika en in Europa, waar die VOC sy ontstaan gehad het. Dr. Sleigh is een van slegs 'n klein aantal geskiedkundiges wat die sewentiendeeeuse skrif van die VOCdokumente met gemak lees. Hy is lid van verskeie plaaslike en internasionale geskiedenisverenigings en bewaringsorganisasies en word landswyd erken as adviseur rakende sake wat op die VOC betrekking het.

Die skrywer het oor 'n tydsverloop wat 143 jaar dek, die wereld van die magtige VOC herskep: 'n 17de tot 18de eeuse seevarende handelsmaatskappy met tientalle Oosterse kantore, duisende skepe en tienduisende werknemers, teen 'n agtergrond wat gestrek het oor drie kontinente, twee oseane en 'n duisend eilande waar honderd-duisende inboorlinge die produsente van die Kompanjie se handelsware was.                                                                                                                                                                                                                              

Binne ook inboorlinge, Koina, Xhoasa, poshouers, Ruijterwacht, Vishoek, Muizenberg, Vissershok,Plettenbergbaai, Mosselbaai, St Helena, Mauritius, Rio de Lagoa, Buffeljagsrivier, Saldanhabaai, Dasseneiland....

Recently viewed

See more
67% OFF
1Ps Green For Samsung Samsung Galaxy S23+ Phone Cases
New
R240.00 R720.00
Boney M, Christmas with Boney M LP, VG
Secondhand
R70.00
36pcs Colored Pencils Set for Adults Coloring Books with Sketchbook Professional Vibrant Artists
New
R330.00 No bids
Passion Grace and Fire : John MCLaughlin Al Di Meola Paco De Lucia : CD
Refurbished
R80.00 No bids