Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met omslag in baie goeie toestand.
Skoon binne.
792 bladsye.
South African History,...
'n Verversingstasie is in 1652 in Tafelbaai aangele om skepe te bedien op die roete tussen Europa en OosIndie. Die diens is deur 'n netwerk van bemande buiteposte aan die Kaapse kus en op die nabygelee eilande moontlik gemaak. n Verversingstasie is in 1652 in Tafelbaai aangele om skepe te bedien op die roete tussen Europa en OosIndie. Die diens is deur 'n netwerk van bemande buiteposte aan die Kaapse kus en op die nabygelee eilande moontlik gemaak. Die Buiteposte is die resultaat van 30 jaar van navorsing in SuidAfrika en in Europa, waar die VOC sy ontstaan gehad het. Dr. Sleigh is een van slegs 'n klein aantal geskiedkundiges wat die sewentiendeeeuse skrif van die VOCdokumente met gemak lees. Hy is lid van verskeie plaaslike en internasionale geskiedenisverenigings en bewaringsorganisasies en word landswyd erken as adviseur rakende sake wat op die VOC betrekking het.
Please refer to the images which are images of the actual item on sale, they form part of the listing for item condition.
I pack very carefully, but will not be liable for any damage/breakages/losses during postal/courier services/shipping.
Payments must be within 3 days after close of sale.
If you are unsure of your postal cost, please wait for my mail after the close of sale; this will give you the combined shipping fee for multiple purchases and a door-to-door courier cost option if applicable to your area.
I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON BID OR BUY. SINCE ITEMS ARE COMBINED FOR SHIPPING IT COSTS MUCH LESS PER ITEM TO SHIP MORE THAN ONE. CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM.