Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe, eerste druk. Tafelberg Uitgewers (Edms) Beperk, 1955.
Hardeband, 220 bladsye. Goeie toestand. Die hardeband het effens roeskolletjies en het begin kleur verloor. Roeskolletjies heel voor en agter-in en op die rante. Netjies binne-in. Die binding is goed.
Oor Die Buiter Reeks: "Die opwindende verhale van ʼn man wat n merkwaardige dubbele lewe gelei het. Hy word die Buiter genoem. Mense sien hom as die rykste edelman aan die Kaap, die oënskynlik ledige en verveelde graaf Jean de Moreaux. Daar is ook die mooi Rossouw-susters, Jacques, Pierre, Phillip en sy getroue staatmaker, Andre. Hierdie paar getroue vriende wat sy identiteit ken en hom nooit sal verraai nie, ken hom as ʼn onverskrokke waaghals wat n onuitblusbare regverdigheidsin het. Die publiek sien die geheimsinnige Buiter as n hoflike, adellike en kleurryke nagtelike ruiter. Hy is galant en word gevrees deur skurke. In die hoë adellike kringe word hy hoog geag weens sy geld en status."