Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tafelberg Uitgewers, 1955 eerste uitgawe. Hardeband, sonder stofomslag, 220 bladsye. Goeie toestand. Die boek is nog goed gebind. Die baldsye is skoon. Voor en agter-in en op bladsyrante geskimmel. Stempel van boekhandelaar voor-in. Posgeld na enige plek in SA is R20.