This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Die Misdade van die Vaders -- A. du Biel
Secondhand
R485.00
Pronkdae - Leon Maré. Hardeband. 1e Uitg. 1953
Secondhand
R250.00
Die houtswaan
Secondhand
R100.00
Die Bloedhonde blaf - Gerrie Radlof - Pronk SA Polisie nr 14
Secondhand
R30.00
Die Buiter - Gerrie Radlof (1953)
Sold

Die Buiter - Gerrie Radlof (1953)

Secondhand 1 was available
R95.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT8021
Bob Shop ID
336432847

 Die Buiter - Gerrie Radlof (1953) - Tafelberg - Hardeband sonder stofomslag toon ouderdomsverwante verweer - Intern skoon en stewig.

Die klap van flitsende swaarde en twee paar onverskrokke oë wat vol-uit straal met ‘n haat soos net die aristokrasie kan haat; die galante, buigende here van ou Kaapstad; die gemeenheid en woordelose wreedheid van skurke met sy-pofmoue en fluweel-kniebroeke; die donderende hoewe van talle perde in die nag...

Dit is die materiaal van Die Buiter, ‘n avontuurverhaal wat moontlik nuwe standaarde daarstel in Afrikaans.

Wie is die Buiter, wat so skielik kom, so onfeilbaar slaan, kampvegter van die onderdruktes is; verlosser is van burgers wat ly onder die juk van die Kaapse negrofiliste; wat opgeblase, oorryk, ydele hoëlui van hul beursies skei sodat armes en sukkelaars gehelp kan word? Wie is die man wat helderoordag ‘n onskuldige uit die hof op Stellenbosch ontvoer het?

Dieper en dieper trek die Buiter jou die boek binne. Daar is die mooi Rossouw-susters en die Graaf de Moreaux, Jacques en die staatmaker, André. En, soos die verhaal ontplooi, weet jy dat jy nog nie ‘n held soos Die Buiter ontmoet het nie—juis omdat hy nie ‘n onmoontlike held is nie—net ‘n hoflike, adellike, kleurryke nagtelike ruiter wat meisies se harte in hul kele Iaat bly steek en die owerheid aan die Kaap woedend maak.

Mens kon ‘n honderd boeke oor die romantiese ou dae van die Kaap gelees het en dan hierdie een . . . en dit sal voel asof dit die een en enigste is wat jy ooit gelees het—wat ooit nodig was om te lees. 

Recently viewed

See more
Car Carbon Fiber Rearview Mirror Anti-collision Strip for Subaru BRZ / Toyota 86 2013-2017, Left and
New
R296.00
4% OFF
Metal Art Guitar
New
R9,000.00 R9,390.00
33% OFF
6 inch 18W 6000K IP68 8D Car Boat Marine Work Lights Spotlight LED Bulbs, DC 10-30V (White Light)
New
R333.00 R500.00
DOVE AEROSOL SENSITIVE WOMEN 150ML
New
R62.68