Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
U bie op die volledige Buiter Reeks - Al 9 boeke oor die Buiter en sy Bende wat oor etlike jare deur die verkoper versamel is om 'n volledige reeks daar te stel. Behalwe waar aangedui is boeke almal eerste uitgawes. Almal het omslae. Boeke is in puik toestand en bladsye is ongeskonde. Die boeke is as volg:
1) Die Buiter - 1956 (derde druk)
2) Die Buiter en sy Bende - 1955
3) Die Buiter ry Snags - 1957
4) Lank Lewe die Buiter - 1956 (derde druk)
5) Lokval vir die Buiter - 1957
6) Die Buiter se Geheim - 1958
7) Boodskap vir die Buiter - 1959
8) Die Buiter hou wag - 1960
9) Die Buiter Seevier - 1961
Posgeld uitgesluit