This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Theron Books2205

Similar products

Die Arm Uit Die See: Boek 13 - Gerrie Radlof
New
R120.00
Ramala reeks 12 - Gerrie Radlof - Die waansinnige offisier
Secondhand
R75.00
Die Buiter se geheim - Gerrie Radlof
Secondhand
R270.00
Oloff die Seerower 18 - Die skedel / Gerrie Radlof
Secondhand
R165.00
Die Buiter Ry Snags - Gerrie Radlof Die Buiter Ry Snags - Gerrie Radlof Die Buiter Ry Snags - Gerrie Radlof
Die Buiter Ry Snags - Gerrie Radlof Die Buiter Ry Snags - Gerrie Radlof Die Buiter Ry Snags - Gerrie Radlof
Sold

Die Buiter Ry Snags - Gerrie Radlof

Secondhand 1 was available
R139.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
X911
Bob Shop ID
641753356

Toestand: Goed, een naam. Daar is n paar vlekkies in die boek, insluitend 'n ligte vogvelk aan die onderkant van 55-58. Niks wat die teks affekteer nie.
Formaat: Hardeband met stofomslag
Bladsye: 143
Uitgegee: 1974 (Nasionale Handelsdrukkery)
ISBN: 0624004937

Die Buiter kom in die nag uit die skaduwees. Hy word nie gehoor nie en hy laat hom nie keer nie. Hy is sonder uitsondering op die toneel wanneer onreg gepleeg word, en geen booswig ontsnap aan sy waaghalsige metodes van vergelding nie. Maar sou hy iets kon uitrig teen die wanpraktyke van n invloedryke man soos die koloniale sekretaris?

n Onskuldige man sterf teen die hange van Tafelberg omdat hy te veel weet, en n jong damespassasier op n smokkelboot word hulpeloos op die kus by Saldanha agtergelaat voordat die Buitertot aksie oorgaan. Toe dring hy die Kasteel binne en beland in meer as een swaardgeveg. Hy beweeg ongesiens tussen linies soldate deur en huiwer nie om op sy swart hings die see in te jaag toe hy in n lokval gelei word nie. Hy stel sy man aan die kaak, maar word gevang, en sy ware identiteit raak aan n paar skurke bekend.

Sou sy rol nou uitgespeel wees? Sal hy met sy lewe moet boet vir wandade wat hy nooit gepleeg het nie ? Gerrie Radlof vertel nog n opwindende verhaal van die man wat n merkwaardige dubbele lewe gelei het.

Recently viewed

See more
6% OFF
Umarex HDX Home Defense Extreme Marker T4E 68cal 40 Joules - 2.4747
New
R18,750.00 R20,000.00
35% OFF
Men's Start Your Engines Leather Racing Jacket - 5XL
New
R5,850.00 R8,999.00
2PCS Adult Teeth Correction Night Anti-Grinding Fixing Silicone Tooth Corretor, Style: The Second...
New
R269.40
Blue Rear Brake Fluid Reservoir Cap Fit For Suzuki DRZ400S DRZ400SM 2000-2022 es
New
R535.00