Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Buiteveld is die verhaal van Smerski, n Portguese taalkenner. Tydens sy bakansie in die noorde van Portugal, ontmoet hy n jong vrou wat hom aan skildery van Goya herinner. Maar hierdie Isabel bring n omwenteling in sy lewe wat hy nie voorsien nie. En geleidelik word hy gedwing on alles te onthul wat hy tot nou toe probeer verdoesel het. Soos die bloed aan sy hande en die misterie van sy verdyning in Angola