Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut! Die Burgemeester van Sannaspos. A5, Sagteband. Die boek is die oorlogsoutobiografie van NJ van der Merwe. In 1900 was NJ van der Merwe op 11 jarige ouderdom die oudste manlike persoon op Sannaspos, en is hy straks as Burgemeester benoem. Later het Sannaspos se mense in die Norvalspont-konsentrasiekamp beland (NJ van der Merwe was ook die eerste hoofleier en stigterslid van die Voortrekkerbeweging en skoonseun van Pres. Steyn)