Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2017. Groot hardeband met stofomslag, 267 bladsye. Baie goeie toestand.
Danksy die 30 000 koerante wat die afgelope eeu ses dae per week uitgegee is, is Die Burger vandag n huishoudelike naam. Die boek diep van die merkwaardigste gebeure, groot en klein, op wat sy joernaliste beleef het van die Groot Griep en die twee wêreldoorloë tot Chris Barnard se eerste hartoorplanting en Nelson Mandela se afsterwe in 2013. Skandes en skandale, natuurrampe, persoonlikhede in die nuus, belangrike sportmomente die boek is nie net n belangrike optekening nie, maar het ook groot nostalgiewaarde. Die onthou jy nog?-faktor word versterk deur hope fotos én spotprente.
Enkele hoogtepunte: