DIE BURGER 100. Sy mense en hul stories. 1915-2015 DIE BURGER 100. Sy mense en hul stories. 1915-2015 DIE BURGER 100. Sy mense en hul stories. 1915-2015
DIE BURGER 100. Sy mense en hul stories. 1915-2015 DIE BURGER 100. Sy mense en hul stories. 1915-2015 DIE BURGER 100. Sy mense en hul stories. 1915-2015

DIE BURGER 100. Sy mense en hul stories. 1915-2015

Secondhand 1 available
R5.00 minimum increment
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
646810903

2017. Groot hardeband met stofomslag, 267 bladsye. Goeie toestand. Omslag effens verweer op die rante. Skoon en stewig gebind. 

Danksy die 30 000 koerante wat die afgelope eeu ses dae per week uitgegee is, is Die Burger vandag n huishoudelike naam. Die boek diep van die merkwaardigste gebeure, groot en klein, op wat sy joernaliste beleef het van die Groot Griep en die twee wêreldoorloë tot Chris Barnard se eerste hartoorplanting en Nelson Mandela se afsterwe in 2013. Skandes en skandale, natuurrampe, persoonlikhede in die nuus, belangrike sportmomente die boek is nie net n belangrike optekening nie, maar het ook groot nostalgiewaarde. Die onthou jy nog?-faktor word versterk deur hope fotos én spotprente.

Enkele hoogtepunte:

  • Lindie Koorts skryf oor DF Malan, eerste redakteur
  • Dana Snyman ondersoek die oorsprong van DJ Opperman se bekende gedig, Klara Majola n Burger-berig in 1950
  • Johann Maarman deel sy indrukke van Jakes Gerwel
  • Leopold Scholtz beskryf die val van die Berlynse Muur
  • Francois Verster vertel van Die Burger se spotprent-tekenaars DC Boonzaaier, TO Honiball en Fred Mouton
  • Bun Booyens was in Kazakstan vir Mark Shuttleworth se reis as eerste ruimtetoeris in 2002

Add to cart

Recently viewed

See more
Altitude Jozi 6 panel peak - grey
New
R78.00
The Bombers
Secondhand
R250.00
Cellini Uni Trolley Backpack Black
New
R1,400.00
PHILIPS BRAIDED USB-C TO USB-C CABLE
New
R400.65

Similar products

Swartberg en sy Mense & Paleise van die Pluime - Sue van Waart
Secondhand
R90.00
Tsitsikamma. Stories oor sy mense en die kontrei.
Secondhand
R200.00
Die Ontwikkelingsgeskiedenis van die Plaas Verzameling, 506 IT, Distrik Piet Retief, en sy Mense 188
Secondhand
R220.00
Die Bosveld en sy Mense - Piet Meiring
Secondhand
R100.00