| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
DIE BURGER van Saterdag 24 Junie 1995, die dag waarop die Springbokke die Wereldbeker teen die All Blacks op Ellispark verower het.
Hoofopskrif: "Stilte voor die Bokke storm".
Ander opskrifte: "Murdoch blaas lewe in rugby" / "President meer gespanne as ons" / "Kitch is veeleisende leermeester sonder foefies" / "Skaal in All Blacks se guns" / "Een laaste sprong na Bok-glorie" / Moenie van Mehrtens vergeet.
Die koerant is gelees, maar is heel en in 'n goeie toestand. 20 bladsye almal daar.





