Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Volledige koerant van 14 bladsye plus bylae van 12 bladsye. Koerant is vergeel met verwering aan buiterande van blaaie en 'n skeur om pres. C.R. Swart se kop. Bylae in baie goeie toestand. Baie min vergeling en amper geen verwering nie.
_____________________________________________________________________