R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die Bybel is gerestoureer deur 'n professionele boekbinder. Buiteblad in leer Eerste en laaste bladsye nog oorspronklik (nie foto kopieë) Nuwe skutblaaie Sien fotos. Voeg R60 by addisioneel vir Paxi en R99 vir Postnet (met betrekking tot versendingskostes) U is welkom om my te kontak vir enige verdere navrae
1 Junie1933 : Die eerste kis met Afrikaanse Bybels word voor die Bybelhuis,Groentemarkplein in Kaapstad oopgemaak. Die eerste besending was 10 000 Bybels wat met die Carnavon Castle skip uit Londen gekom het. Teen 1953 was die Afrikaanse Bybel weer herdruk. Daar was ongeveer 5000 verskille tussen die 1933 en 1953 vertalings. Dit was meestal taalkundige verskille bv :