| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die Bybel 1983-vertaling(Hard Cover)- A beautiful, hard-cover Afrikaans bible with cross-design on cover. Includes all books of the Old and New Testament. Great as a gift or for your own personal use.
Volledige Bybel, Afrikaans 1983 - vertaling met herformulerings tot en met 1992, standaardgrootte met merklint, nuwe leservriendelike uitleg met meer as 24 volkleurbladsye met addisionele materiaal. Voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys en kaarte. Kleurvolle hardeband met venstertjie wat teksgrootte aandui.
Die Bybel is duisende jare gelede geskryf maar is elke dag vars en nuut! Hierdie splinternuwe uitgawe van die 1983-vertaling plaas die Bybel vierkantig binne die leefweereld van 'n dinamiese geslag jongmense wat antwoorde soek op lewensvrae.
Die wys ons die Bybel -
Hierdie splinternuwe uitgawe bevat -