| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Toestand: Baie goed
Formaat: Hardeband
Bladsye: 1102
Uitgegee: 2003 (CUM)
ISBN: 9781770000360
DIE BYBEL A-Z is omvattende hulpmiddel om die wonder-likhede en waarhede van die Woord te ontsluit. Dit is die ideale gids vir êlke gelowige se reis deur die.Bybel. DIE BYBEL A-Z bevat onder andere:
n Skrifgetroue vertelling van elke boek van die Bybel
Tydlyne
Plante en diere in die Bybel
Verrykingsblokkies oor interessante agtergrond van die Bybel
Literatuursoorte van die Bybel
Verrykte kaarte
Die geskiedenis van die Christendom
Die belangrikste godsdienste va Suid-Afrika
Geloofswaarhede en toepassings
Tematiese Bybelstudies
n Eenjaar-Bybelleesprogram
n Omvattende woordelys Indekse
DIE BYBEL A-Z kan jou help om Bybellees n onvergeetlike ervaring te maak en bied verrassende nuwe insigte in die Woord.