Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Die Bybel in praktyk
Sub Title: nuwe vertaling
Author: Wil Vosloo&Fika J.Van Rensburg
Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy
Year: 1993
ISBN: 9781868291397
Summary: Die Bybel in Praktyk is 'n unieke Studiebybel in Afrikaans wat die Bybelleser sal help om sy kennis van en insig in die Woord van God te verbreed en te verdiep. Dit bevat verklarings, notas en aantekeninge wat help om 'n Skrifgedeelte binne sy konteks te verstaan.Verder verskaf dit belangrike agtergrond en historiese inligting, dit verduidelik moeilike woorde en frases, en dit sluit ook kruisverwysings, karaktersketse, kaarte, rubrieke en diagramme in, wat telkens op dieselfde bladsy voorkom as die gedeelte waarop dit betrekking het.Die mees uitstaande kenmerk van Die Bybel in Praktyk is veral sy praktykgerigtheid: dit dra nie bloot feitelike Bybelkennis oor nie, maar wys die Bybelleser hoe dit wat in die Bybel geskryf staan, praktyk in sy lewe van elke dag kan word.Die Bybel in Praktyk is 'n wetenskaplik verantwoorde werk, saamgestel deur 'n paneel bekende teoloe volgens die jongste Bybeluitlegmetodes. Dit wil gelowiges help om die Bybel beter te begryp, maar k sy daaglikse lewe daarvolgens in te rig.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup, Local collection in Somerset West or Aramex door to door courier. Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations throughout South Africa (generally delivered within 1-2 business days of dispatch). Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.