Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Bybel in Praktyk - Vosloo & Van Rensburg - 1993 - Harde glandblad in baie mooi toestand.
DIE BYBEL IN PRAKTYK. 'n Unieke Studiebybel in Afrikaans wat jou as Bybelleser sal help om jou kennis en insig in die Woord van God te verbreed én te verdiep.