Die Bybel spreek (Emmerson) & Klimaks van die Eeue (White)
Secondhand
1 was available
R120.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Beide boeke in baie goeie tostand - Intern: naam, maar verder besonder mooi skoon en stewig gebind. Posgeld en verpakking R55.00
In die Kinderbybel is 100 honderd Bybellesings wat stelselmatig gerangskik is vir studie tuis of in die Bybelklas. Byna drie duisend vrae word beantwoord.
Klimaks van die eeue ook uitgegee as :Die groot stryd tussen Christus en die satan Geskryf deur E. G. White
SENTINEL-UITGEWERY, Kenilworth, Kaapstad
‘n Verhaal van Geloof en Moed uit die Verlede met Verhouding tot Gods Woord, Hedendaagse Wêreldgebeurtenisse en die Komende Klimaks van die Eeue Uitgebeeld
Inhoud Die Lotgevalle van die Wêreld Voorspel Die Eerste Christene—Getrou en Opreg Gods Woord Verwerp Die Geloof in die Berge Bewaar Die Lig Gaan in Engeland Op Twee Helde Trotseer die Dood ‘n Man vir Sy Tyd ‘n Kampvegter vir die Waarheid Vooruitgang ten Spyte van Teenstand Lig in Switserland Aangesteek Die Protes van die Prinse Daglumier in Frankryk ... Helde vir die Waarheid in die Nederlande en Skandinawië Die Waarheid Vorder op die Britse Eilande Whitefield en die Wesleys Op Weg na Vryheid Beloftes van Christus se Wederkoms ‘n Wêreldwye Godsdienstige Opwekking Nuwe Lig in die Nuwe Wêreld Teleurstelling en Trou Die Geheimenis van die Tempel van God Jesus Christus Ons Voorspraak Gods Wet Onveranderlik Beskermers van die Waarheid Ons Lewensverslag haal ons In Waarom Is die Sonde en Lyding Toegelaat? Vyandskap Tussen die Mens en die Satan Wie is Die Engele? Die Satan se Strikke Die Eerste Groot Bedrog Kan die Dode met Ons Spreek? Die Dreigende Stryd Ons Enigste Beskerming Gods Laaste Waarskuwing Die Tyd van Benoudheid Gods Volk Verlos Die Koning Daal Neer Die Aarde in Puin Die Sege van Gods Liefde