Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In die Bybel vir Kinders word die belangrikste Bybelgebeure van Genesis to Openbaring vir kinders in verhaalvorm oorvertel. Die taal is maklik verstaanbaar en spreek die kind direk aan. Nagenoeg 200 volkleurillustrasies lig die verhale toe en help om die evangelie tuis te bring. Hier is 'n Kinderbybel wat kinders graag self sal wil lees, maar wat terselfdertyd ook as voorleesboek vir voorskoolse kinders gebruik kan word.
Die Bybel is in goeie kondisie en die bladsye stewig en skoon. Posgeld is R40. Laat asb 'n week toe vir aflewering.